about us

Die Oktavia Beefmaster stoet het in 1981 ontstaan toe die eerste bulle aangekoop is by Mnr Tony Brink.
Die Beefmaster was nog nie as amptelike ras erken en toegelaat in die RSA nie.

Mnr Tony Brink, die pionier van die Beefmaster in Suid-Afrika, het die eerste semen in die sewentiger jare via Botswana vanaf die VSA ingevoer.

Die OKT Beefmaster kudde loop tans in die Kalahari digby Tosca en die eienaars is Jan en Tilda Schoeman vir die afgelope 40 jaar.

our gallery

© Copyright 2021 Limpopo Beefmasters Club | All Rights Reserved
Website Designed by | Webbado